send link to app

Mezo Hoërskool-bediening


4.4 ( 5184 ratings )
Styl życia
Desenvolvedor: Johan Pieterse
Darmowy

Mezo is n Hoërskool-bediening vir tieners, deur tieners in n gemeenskap van geloof, liefde en hoop. Hierdie app help jou om ingelig te bly met alles wat by Mezo gebeur deur, datums te stoor op jou foon, nuwe preekreekse te luister, Mezo Musiek te luister, videos te kyk oor Mezo en vele meer. Hierdie app help jou om jou besige lewe diep te deel met God en met ander.